Hoe om deur te druk, uithou en aanhou! Hoe help ons ons kinders tydens eksamens?

Loading player...
Bertha gesels vanoggend met Donovan Weber van Coram Deo oor die hantering van druk en moeilike tye. Bertha gesels dan ook met Esmarel Potgieter van KOA Akademie oor hoe om ons kinders te help tydens eksamenstyd
10 Oct 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

'n Reis van vergifnis

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met "Wanneer die krieke stil word" se skrywer, Petro Kotze-Odendaal wat haar reis van vergifnis kom deel
17 Jul 1 hr 07 min

Change to uncage

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Dominique Tibbles van Belly2Brain wat haar pad kom deel wat gelei het tot 'n tronk in Cradlestone
10 Jul 1 hr 01 min