ToekomsVenster | Leef in vrede

Loading player...
Miskien is die beste bydrae wat ons tot die konflik in die wêreld kan maak, natuurlik benewens gebed, om goeie verhoudinge met die mense wat ons pad kruis te handhaaf.
1 Oct 2024 9PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min