Prokureur met vele uitdagings.

Loading player...
Amanda en Sharon gesels met Charlite Paulse (Philander).
30 Sep 2024 Afrikaans South Africa History

Other recent episodes

Randy “Yster” Marinus – Die Man Agter die Legend

’n Eerlike en diep gesprek met Paarl se eie Randy “Yster” Marinus — oor waar hy vandaan kom, die keuses wat sy loopbaan gevorm het, die politiek van die rugby-apartheid era, en die nalatenskap wat hy vandag nog in die Boland se rugbygemeenskap laat. ’n Segment wat geskiedenis, identiteit en…
24 Nov 51 min