ToekomsVenster | Wees beskeie en kom tot rus

Loading player...
Kom tot rus. Dit is aangenaam as ander van jou hou, maar almal sal nie van jou hou nie, nie in hierdie lewe nie. Aanvaar dit en leef voluit en vanuit jou Goddelike en verhewe identiteit.
23 Sep 2024 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min