ToekomsVenster | Laat staan jou nonsens

Loading player...
Leef asof dit die laaste dag is en asseblief, kom ons laat staan die nonsens! Ons kan seker maak dat ons saak met die Here “reg” is, dat ons lewe ʼn verskil gemaak het.
18 Sep 2024 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min