Agra Draadloos Direk Ep 125

Loading player...
Hierdie week gesels PD met Schalk Pienaar oor Agra Dividende, so wel as met Fanie Cronje oor veilings om voor uit te kyk in die suide.
16 Sep 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 183

In hierdie week se episode hoor ons van Welma Jurgens, n Tuinboukundige van Protek, so wel as Johan Wessels, die bestuurder van A.Rosenthal.
5 Mar 3 min

Spesiale Episode - Foot and Mouth

In hierdie spesiale episode van Agra Draadloos, verduidelik Dr Ingrid Henkert-Weissnar - die FMD Support Fund koordineerder, waarom en hoe Namibia te werke gaan wanneer dit by Foot and Mouth inenting kom.
26 Feb 4 min

Episode 182

Hierdie week gee Veearts, Dr Theuns Laubscher vir ons n paar toepaslike diere gesondheidswenke.
25 Feb 2 min

Episode 181

Hierdie week gesels die veearts, Dr Theuns Laubscher met ons oor belangrike ontwikkelinge.
19 Feb 3 min

Episode 180

In hierdie week se episode van Agra Draadloos gesels Angelina Kanduvarisa met ons. Sy is die tegniese adviseer by Agra ProVision.
12 Feb 3 min