Jannie Putter - Hanteer Jou Frustrasie

Loading player...
Kan jy kalm bly as dinge stresvol raak? Hoe hanteer jy dit as jy frustrasie voel? Dis tyd om frustrasie om kant te stel, en dit te vervang met 'n ander en beter emosie.
9 Sep 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

JANNIE PUTTER - Hoe om Jongmense te Inspireer en Geloof te Bou

In hierdie episode gesels Brad en Jannie Putter oor hoe ouers jongmense kan lei, respek kan kweek en geloof van kleins af kan ontwikkel. Leer praktiese wenke om kinders se rol in die huis te versterk, uitdagings te hanteer en hulle te inspireer om betekenisvol te lewe. Ideaal vir ouers,…
16 Feb 10 min