Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?

Loading player...
Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig.
30 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min