ToekomsVenster: Die stem van die Here is kragtig, glansryk

Loading player...
Is Hy Here van ons lewens en word die belydenis deur ons lewe, optrede en getuienis gedra?
19 Aug 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min