Ep. 12 | ‘Net nog enetjie’ oor rassistiese wit kinders

Loading player...
Afrikaanse skole in Gauteng weet al baie goed – as jy rassisme drie keer sê, verskyn Lesufi uit die niet. Hierdie week se episode handel oor die nuutste “rasse-insident” by Pretoria Girls High.
7 Aug 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min