Musiek laat steeds veelsydige Leah se wêreld draai

Loading player...
“Die toneelspeelgogga het beslis gebyt, en ek was al so bevoorreg om aanbieder vir die wonderlikste televisieprogramme te wees, maar alles draai op ʼn manier weer terug na musiek toe.”
5 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min