In en uit die buiteland

Loading player...
In hierdie aflewering word daar gesels met Kenneth de Heyn, ‘n Belgiese sendeling wat hom in Hoopstad in die Vrystaat kom tuismaak het. Lizette Murray vertel meer oor ‘n kuier by haar kinders wat in Kanada woon en die impak wat kinders wat ver bly op ouers en grootouers het. Botaniese skilder Daleen Roodt gesels oor ‘n spesiale oorsese uitstalling in Engeland waaraan sy deelgeneem het en die wonderwerke wat hierdie uitstalling voorafgegaan het.
30 Jul 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Salwingsolies: Meer as 'n Tradisie

Van die vroegste bladsye van die Bybel af speel olie 'n besondere rol. Konings is met olie gesalf. Priesters is toegewy met olie. Siekes is genees met olie. En tot vandag toe dra salwingsolies 'n diep geestelike betekenis wat baie van ons nog nooit ten volle verstaan het nie. Christine…
21 Apr 1 hr 31 min

Gebore vir 'n tyd soos hierdie

Ds. Schalk Strauss kuier in die ateljee om te gesels oor Gebore vir ‘n tyd soos hierdie ‘n Kommentaar oor die boek Ester. Eric Swanepoel vertel meer oor die werk van The World Needs a Father en Talitha Oosthuizen, huidiglik die eerste prinses in die Mev. Suid-Afrika-kompetisie, vertel van die…
14 Apr 1 hr 37 min

Die geheime van effektiewe gebed

Prof. Stephan Joubert gesels oor die geheime van effektiewe gebed. Wendy Maartens vertel meer oor haar jongste boek Spreuke vir kleingoed en Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gesels oor die gesondsheidsvoordele van varkvleis en deel ‘n paar wenke en resepte vir die gaarmaak van hierdie veelsydige vleissoort.
7 Apr 1 hr 33 min

Die hart van die Pase

Pastoor Marielle de Vos gesels oor die hart van die Pase. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen gesels oor ‘n Bybelse perspektief op die behandeling van trauma.
31 Mar 1 hr 44 min

Stutterheim, lugbraaierwenke en 'n historiese roman

Willem en Renee de Beer vertel oor hoe die Here hul van Texas in die VSA na Stutterheim in die Oos-Kaap geroep het. Louisa Holst gee wenke vir die skep van vinnige maaltye in jou lugbraaier en skrywer Malene Breytenbach vertel meer oor haar jongste Christelike historiese roman Die vrywilligers.
24 Mar 1 hr 32 min