Ep. 10 | ‘Net nog enetjie’ op die voëls in die parlement

Loading player...
Wie het geweet dat Ramaphosa eintlik ’n ywerige voëlkyker is? In sy toespraak het die president gestel dat Suid-Afrika die pad van die sosiale wewer moet volg en saam ’n nes bou eerder as om net te kla soos hadidas of te vreet soos aasvoëls.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:15 Ramaphosa se parlementstoespraak “vir die voëls”
  • 09:10 Die opposisie sing húlle deuntjie Die opposisie sing húlle deuntjie
  • 23:58 Hoofseun Ramaphosa en hoofmeisie Zille
  • 30:30 Luisteraarsvraag: Voëls van dieselfde vere
24 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min