Almero se musiek neem kykers verder in ‘Een keer om die son’

Loading player...
Almero wou die temas van familie, geestesgesondheid en elkeen se soeke na hul plek in die wêreld in die musiek van “Een keer om die son” vasvang.
23 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min