Jakkie Louw verskuif grense met rocktreffer

Loading player...
“Hierdie liedjie is baie rock en roll. AC/DC en Rammstein het ʼn kind gehad. En sy naam is ‘Donkie’. En hy is Afrikaans.”
19 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min