Luister: ‘Opwinding van liefde’ inspireer nuwe Wikus Botma-snit

Loading player...
“Stadig oor die klippe” het hom laat terugdink aan die tyd wat hy en sy vrou ontmoet en verlief geraak het.
15 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min