ToekomsVenster: Blydskap en vreugde

Loading player...
Die Psalms is vol van vreugdeliedere. Die ou Testamentiese lof en aanbidding naas die tempel het die karakter van uitbundige vreugde vertoon. Die instrumente gee gestalte aan ʼn simfonie van lof en aanbidding.
12 Jul 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min