ToekomsVenster: Dissipelskap is ’n lewenslange reis

Loading player...
Dit is ʼn lewenslange reis. Dis eers wanneer Jesus ons kom haal dat ons volmaak soos Christus sal wees. Tot dan bly ons nederig dankbaar dat God nie met ons opgee nie.
12 Jul 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min