ONS-sangeres vertel oor ‘tweede kans’ ná breinoperasie as kind

Loading player...
“Die Here het vir my ʼn tweede kans gegee.”

Dit is Ruvé Erasmus (20) se siening oor die lewe nadat sy op sewejarige ouderdom ʼn breinoperasie ondergaan het.
5 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min