ToekomsVenster: Wees elke nuwe dag ons krag

Loading player...
Die wonder van ʼn nuwe dag. Nog ʼn geleentheid om verwonderd te staan voor die grootsheid van God se genade.
2 Jul 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min