ToekomsVenster: As jy moed verloor

Loading player...
Ja, die Here verstaan, maar ʼn swaarmoedige gees bring jou nêrens nie. Kies vandag om die Here die voordeel van die twyfel te gee. Hy sal jou nie teleurstel nie. Somberheid en ongeduld sal die Antwoord onnodig uitstel.
1 Jul 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min