ToekomsVenster: Maak die beste van elke geleentheid

Loading player...
Gehoorsaamheid is sinoniem met dissipline, soos dissipelskap en volharding is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Carpe Diem, gryp die dag, gryp die geleentheid aan. 
1 Jul 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min