Ep. 6 | ‘Net nog enetjie’ oor Ramaphosa en Zille se politieke polka

Loading player...
Dié nuutste episode kyk na die moeilike dans van politieke onderhandelinge wat die ANC tans moet dans – hoe hou ʼn mens een party op sy tone sonder om op ʼn ander s’n te trap?
26 Jun 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min