ToekomsVenster: Ons sal die Here bly dien

Loading player...
Is dit sinvol, redelik, intelligent en volwasse om jou hoop op God te plaas? Daaroor moet jy self besluit, maar ek, ek en my huis, ons sal die Here bly dien te midde van en ten spyte van.
21 Jun 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min