‘Spreek lewe oor jou drome,’ sê Leandie du Randt

Loading player...
Deur haar lewe en loopbaan het Leandie talle gewaarwordinge gehad. Vandag, in hierdie lewensfase waarin sy haarself tans bevind, is daar een lewensles wat veral vir haar uitstaan.
21 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min