Toekomsvenster: God is hier

Loading player...
Psalms 46 is ʼn wonderlike troospsalm wat jou herinner dat God by jou is en Hy sal jou help nog voor die môre kom.
19 Jun 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min