Passie, geloof dryf Appel se musieksukses

Loading player...
“Dit is vir my ʼn ongelooflike voorreg, passie en gawe om musiek te kan maak. Ek dink nie die Here sit so iets in jou vermoë om dit net te doen as ʼn stokperdjie nie.”
7 Jun 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min