Ep. 3 | ‘Net nog enetjie’ oor die verkiesing

Loading player...
Is die apoka-lisie tussen die ANC en EFF op pad of gaan die ANC en die Veelpartyhandves eerder saam in die bed spring?
6 Jun 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min