ToekomsVenster: Net genoeg omgee

Loading player...
Jesus leer dat ons moet bid vir ons daaglikse brood. Natuurlik wil God sorg, maar ons moet sy goedheid nie as vanselfsprekend neem nie. Hy wil ons boonop met deernis vul teenoor hulpbehoewende mense.
3 Jun 2024 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min