ToekomsVenster: Sy Vaderhart klop warm vir jou

Loading player...
Die pa wat ons “in die hemel” het kom nie met verwyte as ons Hom teleurstel nie. Hy is ʼn goeie vader. Kinders moet weet dat ʼn pa se deur altyd oopstaan.
3 Jun 2024 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min