ToekomsVenster: Wat leef in jou hart?

Loading player...
Jy staan as iemand wat hoop dat dinge in die toekoms beter daaraan toe sal wees. Jy staan as iemand wat gebid het, steeds bid: “Here, wat wil U met my hier in hierdie klein privaat ruimte doen?”
27 May 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min