Ep. 1 | Drink elke week ‘Net nog enetjie’ saam

Loading player...
Kom kuier in hierdie nuwe weeklikse podsending saam met Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom vir “Net nog enetjie” en nuuspraatjies na werk.
26 May 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min