Willem Botha sing ode aan sokkietreffers

Loading player...
Gerhard Steyn se “Baby tjoklits”, Kurt Darren se “Kaptein” en Lianie May se “Jy soen my nie meer nie” is in die nuwe liedjie geïnkorporeer.
24 May 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min