ToekomsVenster: Waar God ons kom haal het

Loading player...
Kom tuis by ʼn heilige God wat in Christus naby aan jou gekom het en in jou wil woning maak deur die Heilige Gees.
20 May 2024 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min