ToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?

Loading player...
Is jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader.
8 May 2024 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min