Diaan Daniels gee wenke vir deftige drag

Loading player...
In dié nuwe podsendingreeks deel Diaan Daniels unieke en praktiese wenke wat enigiemand, van matriekleerders, tot ma’s van bruide, sal help om die perfekte uitrusting vir die volgende spoggeleentheid te kies.
8 May 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min