ToekomsVenster: Die Gees kom woon in ons

Loading player...
Jesus se volgelinge word nie as weeskinders agtergelaat nie. Die Gees wat altyd by ons bly, kom neem sy intrek in elke gelowige.
30 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min