ToekomsVenster: Die lewe is ’n spel

Loading player...
Jy, ek, ons speel vandag. Moet jouself nie te veel bejammer as jy met die harde werklikheid kennis maak nie. Dis gou vergete. Die spel is heerlik, betekenisvol en lewensverrykend.
22 Apr 2024 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min