ToekomsVenster: Maak oop jou gebalde vuis

Loading player...
NT Wright sê dat as die hand soos ʼn vuis na God uitgesteek word, vol verwyte, opstandigheid, arrogansie, kwaad en verwyte, God niks daarin kan plaas nie.
22 Apr 2024 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min