Veilig met vuurwapens en kinders in die huis

Loading player...
Ian Cameron en Heinke Hartdegen is albei ouers en voorstanders van wettige en verantwoordelike vuurwapeneienaarskap. Hulle gee raad oor hoe om seker te maak jou kinders bly veilig as dit by vuurwapens in die huis kom.
15 Apr 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min