ToekomsVenster: Om jou sonde te bely

Loading player...
Dalk herinner die Heilige Gees jou oor ʼn saak wat jy voor die Here in die reine moet bring. Doen dit sommer nou, doen dit in opregtheid en ervaar die volle vryspraak van God.
15 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min