ToekomsVenster: Wat glo jy van Christus?

Loading player...
“Kies en besluit wat jy van My glo”. Het dit dalk tyd geword dat jy kies, besluit, verwoord, dalk neerskryf wat jy van God Drie-enig glo?
10 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min