Rooksein herontdek studentejare, eie klank

Loading player...
“Vandat ons begin het, kon ons die Here se hand daarin sien,” voeg Renier by. “Dit was nooit iets wat ons self moes druk nie; dit was iets waaraan ons gehoorsaam moes wees.”
8 Apr 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min