ToekomsVenster: Die dimensies van die kruis

Loading player...
Jesus het jou lief sodat jy die maatjie langs jou kan liefhê. Dit werk nie anders nie. Die een is voorwaarde, die ander die noodwendige gevolg.
4 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min