Armand Barnard ‘jaag die son’ met sy musiek

Loading player...
“Maak nie saak of jy ʼn moeilike week gehad het nie, jy kan in jou bakkie klim en die son jaag see toe,” verduidelik Armand die boodskap van die liedjie.
3 Apr 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min