ToekomsVenster: Die spiraal na Bo

Loading player...
As jy dit in jou eie krag aandurf sal dit jou onderkry. Gewapen met die volheid van God in Christus Jesus lyk dinge anders. Dit verteenwoordig uitdagings wat in die krag van sy Gees aangedurf kan word.
2 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min