Jo Black oor rol as vlerksleepvriend, nuwe musiek en buitelandse konserte

Loading player...
“Agter die skerms is dinge snaaks en my raad is meer direk, maar as die kameras rol, kies ek my woorde mooi om nie te klink of ek hom te hard uittrap nie, maar ook dat dit nie moet klink asof ek ʼn gunsteling het nie.”
6 Mar 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min