Werner Olckers gedryf deur passie vir musiek, storievertel

Loading player...
“Daar is meriete en kuns in alles, van klassieke musiek tot Rina Hugo se treffers tot metal musiek. Ek geniet dit verskriklik om alles te ontleed.”
23 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min