Franja, Ruan sing oor liefde vir SA

Loading player...
“Dis ʼn voorreg om so ʼn groot projek saam met jou sussie te kan aanpak. Ek dink nie baie mense kry die voorreg om as familie so te kan saamwerk nie en ons verstaan mekaar so goed.”
12 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min