‘Bravo’ se Ewan Strydom leef nou TV-passie uit

Loading player...
“Ek was net op ʼn punt waar ek besef het dat ek op my passie moet begin fokus. Alhoewel dit ʼn moeilike besluit was, glo ek dit was die regte besluit.”
4 Feb 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min